Die Dagga Wat Jy Rook Is Top Kwaliteit

Posted by

Manne…. …..as jy op ‘n girl afkom wat hot, sexy, lojaal, nie materialisties, en finansieel onafhanklik is.

En sy kan haar ding in die kombuis regdoen.

En as jy sê spring dan vra sy hoe hoog.

En sy glo jy is die enigste handsome ou op aarde.

En sy kan die Stormers se gebrek aan ‘n game-plan aan jou vrinne uitlê.

En sy weet wat om te doen as jy sê, “nou gaan ons braai”!

En sy was jou bakkie sonder dat jy vra.

En sy luister na elke woord wat jy sê.

En sy val jou nooit in die rede nie. …..

dan moet jy weet die dagga wat jy rook is Top Kwaliteit!!!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.