Lig Jou Hoed

Posted by

Gatiep lê kaal op die strand met net ‘n hoed om sy privates te bedek.
‘n Dame loop verby en sê: “As jy ‘n gentleman was, sou jy jou hoed gelig het.”
Gatiep gee haar so ‘n moerse skewe kyk en sê: “As djy nie so lelik was nie, het die hoed homself gelig!”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.