Die Hoenatjie

Posted by

Gatiep & Meraai stap aan fliek toe.. .Langsie pad sien Gatiep ‘n hoene vebyhol.
Hy skrapie hoene en vang hom.

Byrie fliek gekom vra hy vi Meraai: “Nou wa mak ek nou merrie hoenatjie?”
Meraai sê: “Ney da’s mos plek foe in djou broek! Sittie hoenatjie ma da in.”

Sit die twie nou innie fliek, begin die hoenatjie benoud raak. Gatiep mak toe sy gulp oep soelat die hoenatjie kan lug kry.
Langs Gatiep sit nog ‘n girltjie en ha ou.

“Kykie langsan!” sê sy “Gatiep se flaai is oep!”

Sê die ou “So wat? Djy het mos al baie oep flaais gesien!”
Sê sy: “Dja, ma Gatiep se deng stiek by sy flaai uit!”
Sê hy “Get real! Djy het mos al baie denge gesien, wat’s a problem?
Sê sy “Djirre! ma Gatiep se deng vriet my popcorn!”

 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.