Help Asseblief

Posted by

Hi, kan iemand my help asseblief?

Ek is nog besig met die Comrades Marathon.
Ek is nou by ñ bordjie wat sê Walvisbaai 45 km en ek sien niemand anders nie, ek vermoed ek is heel voor!
Bring asb Voltaren en water!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.