Oscar Pistorius So Onsentief
Mike: “Oscar moes eintlik vir Reeva met swart skoen polish gesmeer het om sy inbreker saak te versterk!”
Kallie: “Dis darem ‘n baie onsensitiewe ding om te sê Mike!”
Mike: “Ek’s net realisties, hoekom sê jy ek is onsensitief?”
Kallie: “Want hoekom sal Oscar skoen polish hê?”