Yearly Archives: 2018

Nie Ons Kind
Posted by
Posted in

Nie Ons Kind

Nie Ons Kind Na tien jaar kom die ma agter dat hul oudste kind nie soos sy jonger sussie lyk nie en gaan doen ‘n DNS-toets om sekerheid te kry. Tot haar skok wys die toetse dat nie sy of haar man aan die kind bloedverwant is nie. Dié aand sê sy vir haar man: […]

Verkeerde Sleutel
Posted by
Posted in

Verkeerde Sleutel

Verkeerde Sleutel Voor Koos oorlog toe vertrek, trek hy ‘n staal broek vir sy vrou aan, sluit dit en gee die sleutel vir sy vriend Ben. “As ek nie binne 4 jaar terug is nie, sluit oop en geniet my vriend.” Hy spring op sy perd en val in die pad. So ‘n halfuur later […]

Slim Prokureur
Posted by
Posted in

Slim Prokureur

Bordeeleienares maak bordeel se deur oop en sien ’n waardige goed geklede man van iets in die 50. ”Kan ek help, Meneer?“ vra sy. ”Ek wil Valerie sien,” antwoord die man. Meneer, Valerie is een van ons duurste dames. Dalk sal jy iemand anders verkies.“ se sy. “Nee, ek moet Valerie sien.” Antwoord hy. Net […]

Oscar Pistorius So Onsentief
Posted by
Posted in

Oscar Pistorius So Onsentief

Oscar Pistorius So Onsentief Mike: “Oscar moes eintlik vir Reeva met swart skoen polish gesmeer het om sy inbreker saak te versterk!” Kallie: “Dis darem ‘n baie onsensitiewe ding om te sê Mike!” Mike: “Ek’s net realisties, hoekom sê jy ek is onsensitief?” Kallie: “Want hoekom sal Oscar skoen polish hê?”  

Dit Word Groter
Posted by
Posted in

Dit Word Groter

Dit Word Groter ’n Onderwyseres kom een oggend in haar klas en sien die woord “penis” klein op haar swartbord geskryf. Sy is baie skaam en vryf dit dadelik uit. Die volgende oggend toe sy in haar klas kom, sien sy die woord “penis” is weer daar – die keer ’n bietjie groter geskryf. Weer […]

Waarskuwing !! Vat Die Bus
Posted by
Posted in

Waarskuwing !! Vat Die Bus

Waarskuwing !! Vat Die Bus Vriende, dis weer die einde van die jaar en tyd vir joligheid en jaareindfunksies. Ek wil julle asseblief ernstig vermaan om nie te drink en bestuur nie! Ek het gisteraand by ‘n geselligheid vasgehaak en toe dit huistoe gaan tyd word, het ek my kar daar gelos en ‘n bus […]

Wat Nie Net In Die Oorlog Gebeur
Posted by
Posted in

Wat Nie Net In Die Oorlog Gebeur

Wat Nie Net In Die Oorlog Gebeur Oom Jan wat daar aan die buitewyke van Upington gebly het in die vyftiger jare kom klop een middag aan die pastorie se deur vir ‘n belydenis. Ou dominee maak oop en nooi die oom binne. Die oom begin met: “Dominee, so met die Boereoorlog langs het ‘n […]

Maak Die Somme
Posted by
Posted in

Maak Die Somme

Maak Die Somme Onderwyser : As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy he? Jannie: Sewe, meneer. Onderwyser : Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe. Onderwyser : Kom ek […]

Hoe Lank Ly Jy Nou Al Aan Rumatiek
Posted by
Posted in

Hoe Lank Ly Jy Nou Al Aan Rumatiek

Hoe Lank Ly Jy Nou Al Aan Rumatiek “‘n Slonserige man steier tot op die Gautrein en gaan sit regoor ‘n Rooms-Katolieke pater. Die slonserige man se asem ruik na ‘n sjebeen, sy klere is deurmekaar, sy gesig is met lipstiffie besmeer, sy oë is bloedbelope en uit sy baadjiesak steek die nek van ‘n […]

Bid Asseblief
Posted by
Posted in

Bid Asseblief

Bid Asseblief Hi daar almal, Bid ernstig vir my tuin boy asb! Hy is vanoggend hospitaal toe. ‘n Perdeby het op sy gesig gaan sit. Gelukkig is hy nie gesteek nie… Ek was te vinnig met die graaf !!!!

En Kan Sy Sing
Posted by
Posted in

En Kan Sy Sing

En Kan Sy Sing ‘n Vrou hou van sing.. Maar elke keer wat sy begin sing, stap haar man uit oppi balkon. Sy voel sleg en vra hom toe: “Hou jy nie van hoe ek sing nie?” Hy se: “Nee.. Dissie dit nie!.. Ek staan net buite dat die bure kan sien ek’s nie besig […]

Probeer “Basic Instinct”
Posted by
Posted in

Probeer “Basic Instinct”

Vrou is verveeld met die pret kant van haar huwelik, Sy besluit om ‘n ‘basic instinct’ move op manlief te trek. Hy sit en lees koerant met sy bril op sy neus. Sy gaan sit oorkant hom sonder ‘n broekie aan, in ‘n baie kort somersrokkie. Kort kort kruis sy haar bene baie strategies sodat […]

Dr Verwoerd Op Die Radio
Posted by
Posted in

Dr Verwoerd Op Die Radio

Ek het verlede jaar ‘n 1962 Cortina op ‘n plaas gaan koop. Die kar was 50 jaar toegesluit in ‘n garage. Met ‘n bietjie gesukel het ons hom aan die gang gekry. Toe ek die Radio aanskakel, toe praat Dr Verwoerd nog op hom!

300% Impotent
Posted by
Posted in

300% Impotent

Meraai en haar tjommie Janice chat op straat. Meraai sê: “Weet djy, daai Gatiep van my is nou 300% impotent.” Janice lag: “Nee, Meraai, hy kan mos net 100% impotent wies!” Meraai sak af: “Nei, dié was hy wel, maar toe gaan moer hy mos vannie trappe af en briek sy middelvinger én byt ’n […]

Posted by
Posted in

Vriendelike Waarskuwing

VRIENDELIKE RAAD : WEES ASB VERSIGTIG. “n Onlangse gesamentlike studie deur die Departement van Gesondheid en die Departement van Vervoer, het getoon dat 23% van alle verkeersongelukke is verwant aan alkohol. Dit beteken dat 77% van alle padongelukke deur mense veroorsaak word, wat net koffie, tee, koeldrink, sappe, yogurt en sulke goed drink. Wees asb […]

All Posts from This Month