7 MINUTE MIKROGOLF KOEK

Posted by

7 MINUTE MIKROGOLF KOEK!

Bestanddele
1 Koppie Suiker,
1 Koppie Bruismeel,
Knippie sout,
Koppie warm water,
2 eiers,
3 eetlepels kakao,
4 eetlepels olie

Metode
Meng alles saam. Gooi in gesmeerde bak, en mikrogolf op volle krag vir 7 minute! Wanneer klaar los hom vir so 10 minute in mikrogolf. Versier met 1 blik caramel kondensmelk, 1 bar-one, smelt op stoof saam en gooi bo oor! Bedien! Baaaiie lekker!

My ma het so paar idees gegee syt ook die resep en se die volgende werk awesome met diesele resep…..Vir vanilla,suurlemoen of lemoen koek vervang die kakao met die nodige geursel jy kan selfs kakao,lemoenskil en essense saam gebruik vir n sjokolade lemoenkoek…ek gaan die selde resep gebruik en n lemoenkoek bak met die stroop wat jy bo oor die warm koek gooi..

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.