Giggel Saam Minx

Posted by

“Skattie,het jy al ooit ‘n opgefrommelde twintigrand noot gesien?” vra die vrou.
“Nee,” sê haar man.
Sy gee hom so ‘n seksie kykie en trek stadig ‘n gefrommelde R20 noot tussen haar borste uit.

“Skattie,het jy al ooit ‘n opgefrommelde
vyftigrand noot gesien?” vra vroulief.

“Uh,nee,” sê hy,so ‘n bietjie meer nuuskierig.
Sy gee hom weer so ‘n stoute knipoog en steek verleidelik haar hand voor by haar panty in en trek ‘n gefrommelde vyftigrand noot uit.

“Sê my,het jy al ooit drie honderd duisend rand opgefrommel gesien?” sê sy.
“Nee,” sê hy, nou regtig al erg opgewonde!!

“Wel,gaan kyk dan in die garage…..!”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.