Hoe Lank Ly Jy Nou Al Aan Rumatiek “‘n Slonserige man steier tot op die Gautrein en gaan sit regoor ‘n Rooms-Katolieke pater. Die slonserige man se asem ruik na ‘n sjebeen, sy klere is deurmekaar, sy gesig is met lipstiffie besmeer, sy oë is bloedbelope en uit sy baadjiesak steek die nek van ‘n […]
Bid Asseblief Hi daar almal, Bid ernstig vir my tuin boy asb! Hy is vanoggend hospitaal toe. ‘n Perdeby het op sy gesig gaan sit. Gelukkig is hy nie gesteek nie… Ek was te vinnig met die graaf !!!!
En Kan Sy Sing ‘n Vrou hou van sing.. Maar elke keer wat sy begin sing, stap haar man uit oppi balkon. Sy voel sleg en vra hom toe: “Hou jy nie van hoe ek sing nie?” Hy se: “Nee.. Dissie dit nie!.. Ek staan net buite dat die bure kan sien ek’s nie besig […]
Vrou is verveeld met die pret kant van haar huwelik, Sy besluit om ‘n ‘basic instinct’ move op manlief te trek. Hy sit en lees koerant met sy bril op sy neus. Sy gaan sit oorkant hom sonder ‘n broekie aan, in ‘n baie kort somersrokkie. Kort kort kruis sy haar bene baie strategies sodat […]
Ek het verlede jaar ‘n 1962 Cortina op ‘n plaas gaan koop. Die kar was 50 jaar toegesluit in ‘n garage. Met ‘n bietjie gesukel het ons hom aan die gang gekry. Toe ek die Radio aanskakel, toe praat Dr Verwoerd nog op hom!
Meraai en haar tjommie Janice chat op straat. Meraai sê: “Weet djy, daai Gatiep van my is nou 300% impotent.” Janice lag: “Nee, Meraai, hy kan mos net 100% impotent wies!” Meraai sak af: “Nei, dié was hy wel, maar toe gaan moer hy mos vannie trappe af en briek sy middelvinger én byt ’n […]
VRIENDELIKE RAAD : WEES ASB VERSIGTIG. “n Onlangse gesamentlike studie deur die Departement van Gesondheid en die Departement van Vervoer, het getoon dat 23% van alle verkeersongelukke is verwant aan alkohol. Dit beteken dat 77% van alle padongelukke deur mense veroorsaak word, wat net koffie, tee, koeldrink, sappe, yogurt en sulke goed drink. Wees asb […]
Juffrou vra in die klas wat die kinders by hulle huise nodig het. Sannie sê: “n Grasnyer.” Juffrou antwoord: “Dit kan nuttig wees en jy Jannie?”. “Ons het niks nodig nie juffrou”. “Hoe so? Is jy seker?” ” Ja juffrou, toe my sussie by die huis opdaag met haar nuwe swart boyfriend toe sê my […]
Ou kom met n blou-apie in die kroeg. Bestel n bier, en kyk die game, terwyl die apie die wereld vol aan alles proe en peuter. Vreet hier peanuts, daar n olyf by n girl, chips by die ou, en nie lank nie, spring hy op die pool tafel, en sluk die wit bal in. […]
Die 17-jarige tiener vertel haar ma al huilende sy is swanger. Al gillende vereis die ma dat die meisie sê wie die pa is. Sy bel iemand. Twintig minute later trek ’n Ferrari by die erf in. ’n Ouer man in ’n Armani- pak klim uit. Hy soengroet die kind, vat haar hand en gaan […]
“Skattie,het jy al ooit ‘n opgefrommelde twintigrand noot gesien?” vra die vrou. “Nee,” sê haar man. Sy gee hom so ‘n seksie kykie en trek stadig ‘n gefrommelde R20 noot tussen haar borste uit. “Skattie,het jy al ooit ‘n opgefrommelde vyftigrand noot gesien?” vra vroulief. “Uh,nee,” sê hy,so ‘n bietjie meer nuuskierig. Sy gee hom weer […]
Klein Sipho stap in die kombuis in waar sy ma besig is om koekies te bak. Hy sit sy hande in die koekmeel en vryf die meel oor sy kop. Hy sê: “Kyk mamma ek is nou wit!” Sy ma gee hom ñ klap en sê: “Sipho, gaan wys vir jou pa wat jy aangevang […]
Afrikaans is darem ‘n mooi taal. Die nuwe woord vir “hoerhuis” is builders’ warehouse. Jy kan saag, stoot, spyker, suig, dril, skuur, opklim, aangee en selfs draad trek als onder een dak!
Die boer wil sy plaas verkoop en wys die voornemende koper rond. Hulle kom op ‘n boom af met ‘n moewiese byenes in. KOPER: “NEE WAT. Ek wil ‘n gastehuis oopmaak en dit sal nie deug as my gaste deur bye gesteek word nie. Die nes moet weg.” BOER: “Nee Man. In die 20 jaar […]
Piet trou met sy nooi met wie hy lank uitgegaan het. Paar maande na die troue sit hy en patrone laai vir ‘n opkomende jagtog. Nadat vroutjie hom ‘n lang tyd in stilte dop gehou het sê sy: “Liefie ek het nou so gedink, dink jy nie nou dat ons getroud is is tyd vir […]