Category Archives: Graperig Artikel

Dit Word Groter
Posted by
Posted in

Dit Word Groter

’n Onderwyseres kom een oggend in haar klas en sien die woord “penis” klein op haar swartbord geskryf. Sy is baie skaam en vryf dit dadelik uit. Die volgende oggend toe sy in haar klas kom, sien sy die woord “penis” is weer daar – die keer ’n bietjie groter geskryf. Weer vryf die juffrou […]

Waarskuwing !! Vat Die Bus
Posted by
Posted in

Waarskuwing !! Vat Die Bus

Vriende, dis weer die einde van die jaar en tyd vir joligheid en jaareindfunksies. Ek wil julle asseblief ernstig vermaan om nie te drink en bestuur nie! Ek het gisteraand by ‘n geselligheid vasgehaak en toe dit huistoe gaan tyd word, het ek my kar daar gelos en ‘n bus gevat. Ek is vandag SO […]

Wat Nie Net In Die Oorlog Gebeur
Posted by
Posted in

Wat Nie Net In Die Oorlog Gebeur

Oom Jan wat daar aan die buitewyke van Upington gebly het in die vyftiger jare kom klop een middag aan die pastorie se deur vir ‘n belydenis. Ou dominee maak oop en nooi die oom binne. Die oom begin met: “Dominee, so met die Boereoorlog langs het ‘n pragtige meisietjie van een van die buurplase […]

Maak Die Somme
Posted by
Posted in

Maak Die Somme

Onderwyser : As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy he? Jannie: Sewe, meneer. Onderwyser : Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe. Onderwyser : Kom ek stel dit anders. […]

Hoe Lank Ly Jy Nou Al Aan Rumatiek
Posted by
Posted in

Hoe Lank Ly Jy Nou Al Aan Rumatiek

“‘n Slonserige man steier tot op die Gautrein en gaan sit regoor ‘n Rooms-Katolieke pater. Die slonserige man se asem ruik na ‘n sjebeen, sy klere is deurmekaar, sy gesig is met lipstiffie besmeer, sy oë is bloedbelope en uit sy baadjiesak steek die nek van ‘n rietspiritusbottel. Met bewende, dom hande vou hy sy […]

Bid Asseblief
Posted by
Posted in

Bid Asseblief

Hi daar almal, Bid ernstig vir my tuin boy asb! Hy is vanoggend hospitaal toe. ‘n Perdeby het op sy gesig gaan sit. Gelukkig is hy nie gesteek nie… Ek was te vinnig met die graaf !!!!

En Kan Sy Sing
Posted by
Posted in

En Kan Sy Sing

‘n Vrou hou van sing.. Maar elke keer wat sy begin sing, stap haar man uit oppi balkon. Sy voel sleg en vra hom toe: “Hou jy nie van hoe ek sing nie?” Hy se: “Nee.. Dissie dit nie!.. Ek staan net buite dat die bure kan sien ek’s nie besig om jou te moer […]

Probeer “Basic Instinct”
Posted by
Posted in

Probeer “Basic Instinct”

Vrou is verveeld met die pret kant van haar huwelik, Sy besluit om ‘n ‘basic instinct’ move op manlief te trek. Hy sit en lees koerant met sy bril op sy neus. Sy gaan sit oorkant hom sonder ‘n broekie aan, in ‘n baie kort somersrokkie. Kort kort kruis sy haar bene baie strategies sodat […]

Dr Verwoerd Op Die Radio
Posted by
Posted in

Dr Verwoerd Op Die Radio

Ek het verlede jaar ‘n 1962 Cortina op ‘n plaas gaan koop. Die kar was 50 jaar toegesluit in ‘n garage. Met ‘n bietjie gesukel het ons hom aan die gang gekry. Toe ek die Radio aanskakel, toe praat Dr Verwoerd nog op hom!

300% Impotent
Posted by
Posted in

300% Impotent

Meraai en haar tjommie Janice chat op straat. Meraai sê: “Weet djy, daai Gatiep van my is nou 300% impotent.” Janice lag: “Nee, Meraai, hy kan mos net 100% impotent wies!” Meraai sak af: “Nei, dié was hy wel, maar toe gaan moer hy mos vannie trappe af en briek sy middelvinger én byt ’n […]

All Posts from This Category