Afrikaans is darem ‘n mooi taal. Die nuwe woord vir “hoerhuis” is builders’ warehouse. Jy kan saag, stoot, spyker, suig, dril, skuur, opklim, aangee en selfs draad trek als onder een dak!
Die boer wil sy plaas verkoop en wys die voornemende koper rond. Hulle kom op ‘n boom af met ‘n moewiese byenes in. KOPER: “NEE WAT. Ek wil ‘n gastehuis oopmaak en dit sal nie deug as my gaste deur bye gesteek word nie. Die nes moet weg.” BOER: “Nee Man. In die 20 jaar […]
Piet trou met sy nooi met wie hy lank uitgegaan het. Paar maande na die troue sit hy en patrone laai vir ‘n opkomende jagtog. Nadat vroutjie hom ‘n lang tyd in stilte dop gehou het sê sy: “Liefie ek het nou so gedink, dink jy nie nou dat ons getroud is is tyd vir […]
Hi, kan iemand my help asseblief? Ek is nog besig met die Comrades Marathon. Ek is nou by ñ bordjie wat sê Walvisbaai 45 km en ek sien niemand anders nie, ek vermoed ek is heel voor! Bring asb Voltaren en water!
Gatiep & Meraai stap aan fliek toe.. .Langsie pad sien Gatiep ‘n hoene vebyhol. Hy skrapie hoene en vang hom. Byrie fliek gekom vra hy vi Meraai: “Nou wa mak ek nou merrie hoenatjie?” Meraai sê: “Ney da’s mos plek foe in djou broek! Sittie hoenatjie ma da in.” Sit die twie nou innie fliek, […]
Leeu ondersteuner stap by ‘n kroeg in met sy klein Jack Russel onder die arm. “Kan ek en my hondjie die Leeus vs Bulls game hier kyk”? :vra hy. Die Barman sê:”Eintlik word diere nie hier toegelaat nie maar as jy en die hond julle gedra kan julle kyk. Ek soek geen klagtes nie”. Binne […]
Jannie kom by sy juffrou in die klas en sê: Ek wil juffrou nie bang praat nie, maar my pa het gesê as my punte nie drasties verbeter nie, gaan iemand gemoer word!
NASA stuur 2 ape en ‘n nie blanke Mars toe. Net toe hulle deur die atmosfeer gaan roep NASA vir Aap No.1: “Sit twee van die 3 branders af, en start die verkoelings meganisme! Hy doen dit…. NASA roep toe Aap No2: “Verander die rigting 33 grade Suid-suid Oos, en aktiveer die Sonskild. Hy doen […]
Die Lions speel teen die Bulle. Halftyd is die score 49-0 vir die Lions. Kwagga Smit het al die driee gedruk. Die res van die Lions besluit om te gaan braai en Kwagga moet maar alleen verder speel. Na die game kom Kwagga by die res. Hulle vra wat was die score. Kwagga se 96-3 […]
Die storie van die boer wat in ‘n ongeluk met sy bakkie sterf, maar die hond en ou Jonas oorleef. Vra die polisie vir Jonas: “Wat het gebeur?” Jonas: “Nee, jy moet die fokken hond vra. Hy sit mos altyd voor.”
Seuntjie aan ma: “Ek wil graag ‘n boetie hê vir Kersfees!” Ma: “Daar is te min tyd daarvoor my kind.” Seuntjie: “Maak dan soos Pappa en sit meer manne op die job!!!!!”
Seuntjie vra sy ma: “As binne egtelike kinders deur die ooievaar gebring word, waar kom buite egtelike kinders vandaan?” Ma antwoord: “Rondloper voëls!!!!!!!!!!!”
“Dokter, ek het infeksie!” “Mevrou, hoeveel keer het jy seks?” “So een keer ‘n maand.” “Mevrou, dit is nie infeksie nie, dis ROES.”
Oom wat verkeersman was , kry Alzheimer en gaan ouetehuis toe. Daar reël hy die verkeer van rystoele en looprame in die gange. Een oggend vergeet hy om sy broek aan te trek, hy stop ‘n tannie in die rystoel. Toe sy voor hom stop kyk sy so in Meneer vas: “Ag Vader, moet ons […]
Vrou gaan sien ‘n priester na haar 9de baba. “Ek weet nie hoekom word ek so gou swanger nie. Dit moet iets in die lug wees!” “Ja”, sê die priester: “… dis jou bene.”