Wat’s die verskil tussen ‘n Goeie sekretaresse en ‘n BAIE goeie sekretaresse? ‘n Goeie sekretaresse sê: “Goeie môre, Meneer!” ‘n Baie goeie sekretaresse sê: “Goeiste, Meneer, dis al môre!”
My Skoonma kla alewig dat niemand haar meer bel nie… Toe sit ek ‘n “How’s My Driving” sticker op haar kar se bumper, met háár nommer daarop… EN nou lui haar foon ONOPHOUDELIK!
Jan, Piet, Koos en Gert speel elke Saterdag golf. So besluit die manne dat hulle op Kersdag ook wil speel. Maar hulle weet dit gaan moeilik by die vrouens verby kom. Kersdag kom en almal daag op. Jan: “Jissie manne, weet julle hoe duur het dit my gekos om hier te wees? Ek moes vir […]
Man sit en channel surf. Vrou skree uit kombuis, wat flick jy so tussen die kanale? Man se, daar is golf op een kanaal, en porn op die ander, ek kan nie besluit wat om te kyk nie. Vrou se, kyk die porn, jy weet klaar hoe om golf te speel
Manne…. …..as jy op ‘n girl afkom wat hot, sexy, lojaal, nie materialisties, en finansieel onafhanklik is. En sy kan haar ding in die kombuis regdoen. En as jy sê spring dan vra sy hoe hoog. En sy glo jy is die enigste handsome ou op aarde. En sy kan die Stormers se gebrek aan […]
Gatiep lê kaal op die strand met net ‘n hoed om sy privates te bedek. ‘n Dame loop verby en sê: “As jy ‘n gentleman was, sou jy jou hoed gelig het.” Gatiep gee haar so ‘n moerse skewe kyk en sê: “As djy nie so lelik was nie, het die hoed homself gelig!”
Een van die interessantste, kleurvolste woorde in Afrikaans, is die leenwoord fok en sy familie. Dis ‘n towerwoord wat, bloot deur sy klank, vreugde of pyn, liefde of haat, ontdekking of frustrasie kan weergee. FOK is een van die min woorde wat die funksie van byna alle woordsoorte kan vervul.
Ouderdomgedrewe Vergeetagtige Ongesteldheid.Teen sononder:
Is die kar nog vuil.
Die rekeninge is nie betaal nie.
Daar staan ‘n koppie koue koffie op die kombuistoonbank.
Die potplant kort nog water.
Ek kry nie die afstandbeheer nie.
My bril is weg.
En ek weet nie wat ek met die karsleutels gemaak het nie.