Oom wat verkeersman was , kry Alzheimer en gaan ouetehuis toe. Daar reël hy die verkeer van rystoele en looprame in die gange. Een oggend vergeet hy om sy broek aan te trek, hy stop ‘n tannie in die rystoel. Toe sy voor hom stop kyk sy so in Meneer vas: “Ag Vader, moet ons […]
Vrou gaan sien ‘n priester na haar 9de baba. “Ek weet nie hoekom word ek so gou swanger nie. Dit moet iets in die lug wees!” “Ja”, sê die priester: “… dis jou bene.”
Wat’s die verskil tussen ‘n Goeie sekretaresse en ‘n BAIE goeie sekretaresse? ‘n Goeie sekretaresse sê: “Goeie môre, Meneer!” ‘n Baie goeie sekretaresse sê: “Goeiste, Meneer, dis al môre!”
My Skoonma kla alewig dat niemand haar meer bel nie… Toe sit ek ‘n “How’s My Driving” sticker op haar kar se bumper, met háár nommer daarop… EN nou lui haar foon ONOPHOUDELIK!
Jan, Piet, Koos en Gert speel elke Saterdag golf. So besluit die manne dat hulle op Kersdag ook wil speel. Maar hulle weet dit gaan moeilik by die vrouens verby kom. Kersdag kom en almal daag op. Jan: “Jissie manne, weet julle hoe duur het dit my gekos om hier te wees? Ek moes vir […]
Man sit en channel surf. Vrou skree uit kombuis, wat flick jy so tussen die kanale? Man se, daar is golf op een kanaal, en porn op die ander, ek kan nie besluit wat om te kyk nie. Vrou se, kyk die porn, jy weet klaar hoe om golf te speel
Koos en sy vrou neem n seuntjie vir die vakansie plaas toe, maar die kind is baie stout. Op die 3de dag bel Koos die weeshuis: “More, dis Van Der Merwe. Daai laaitie van julle het my donkie geverf, my vrou se skoukat se hare afgesny en my haan se twee pote afgekap!” “Excuse me […]
Manne…. …..as jy op ‘n girl afkom wat hot, sexy, lojaal, nie materialisties, en finansieel onafhanklik is. En sy kan haar ding in die kombuis regdoen. En as jy sê spring dan vra sy hoe hoog. En sy glo jy is die enigste handsome ou op aarde. En sy kan die Stormers se gebrek aan […]
Gatiep lê kaal op die strand met net ‘n hoed om sy privates te bedek. ‘n Dame loop verby en sê: “As jy ‘n gentleman was, sou jy jou hoed gelig het.” Gatiep gee haar so ‘n moerse skewe kyk en sê: “As djy nie so lelik was nie, het die hoed homself gelig!”
Een van die interessantste, kleurvolste woorde in Afrikaans, is die leenwoord fok en sy familie. Dis ‘n towerwoord wat, bloot deur sy klank, vreugde of pyn, liefde of haat, ontdekking of frustrasie kan weergee. FOK is een van die min woorde wat die funksie van byna alle woordsoorte kan vervul.
Ouderdomgedrewe Vergeetagtige Ongesteldheid.Teen sononder:
Is die kar nog vuil.
Die rekeninge is nie betaal nie.
Daar staan ‘n koppie koue koffie op die kombuistoonbank.
Die potplant kort nog water.
Ek kry nie die afstandbeheer nie.
My bril is weg.
En ek weet nie wat ek met die karsleutels gemaak het nie.
Ryp in die Winter gaan oor die beskerming van n verhouding. Die besef dat die blare niks anders is as die “memories” van gebeure, en dat dit vervang word met nuwe “memories” jaar na jaar