27 Jaar
Vandag is 27 Jaar gelede
‘n Blonde kop, asof uit my gebedeDie ruk in my binneste toe ons ontmoet
Hierdie gevoel gaan my nog laat boetDit was nie lank of soos n legkaart
Het alles bymekaar gekom om die mooiste prentjie op te maakIets wat jy kon raam en opsit teen die muur
En ek het geglo niks kan dit versuur
Want onafskeidbaar het twee harte na mekaar gegroei
Ek was seker dat ons die selfde bloed het wat deur ons are vloei
Tyd, en ander belang het egter oorhand gekry
En stadig maar seker die mooi vernietig gekry
En dan wyl ons se dat ons mekaar sal lief he
Groet ons met geskeurde harte dat ek net wil gaan le
27 jaar is baie lank,
Maar ek het niks om te wys wat ek daarvan kon bank
Ek sal jou nooit vergeet
Al het ek jou soveel maal van liefde opgevreet
Miskien was dit vir jou te min
Maar ek het jou bemin
Vandag groet ek vaarwel
En ek hoop dit gaan voorentoe met jou net wel
n nuwe lewe het vir my begin
en ek het weer n lied om te sing
Vandag se ek vaarwel
Hoop jou toekoms is goed en wel