Soos twee mense in verskillende rigtings stap,
elke dag tree vir tree,
word die beeld en groote van elkeen keiner en kleiner,
totdat jy nie meer die ander kan sien in die verte.
Ek is stukkend vandag maar terselfde tyd so opgewonde
ek huil en lag gelyk
ek dink aan jou, en besef hoe lief ek jou gehad het ,,
miskien vir jou nooit die werklike wete
my hart skeur want ek weet ek is besig om weg te stap,
dis asof ek verstaan hoekom in die storie op tv "binneland" , die een vir die ander gaan se , "ek gaan aanbeweeg"
daardie laaste tou wat jy gaan breek .. die een wat nog gister jou cumfort gegee het van maybe , wat as ,
Ek het n nuwe tou in my hand , waarmee ek my gaan omgord
n eerste steen op n nuwe begin
Dalk is jy bly , dis tog wat jy wou he
versigtig sal ek sommer weer belê