PAMPOEN POFFERTJIES
PUMPKIN PUFFS
SOUS
2 kop suiker
2 kop melk
1 kop water
2 eetl botter
5tl maizina angemaak met bietjie van die melk
Sout na smaak
Kook alles en bring tot kookpunt
PAMPOENKOEKIE
2 kop gaar pampoen
2 kop meel
4tl bakpoeier
2 eiers
INSTRUKSIES
Meng alles.
Skep nou lepels vol in pan met warm olie en bak tot gaar.
Pak lae poffertjies,
NB Hou jou poffertjies warm – gooi WARM sous oor die warm poffertjies
Ek het myne in my deepfryer gemaak, teelepel gewys ingegooi en die hoeveelheid is ongeveer 50 poffertjies