‘Want die HERE God is ‘n Son en Skild; die HERE sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie.’

– Aan die begin van die jaar is dit goed om onsself aan God se goedheid te herinner.
– Druk deur, met verwagting in jou hart.
– Glo God vir Sy allerbeste vir jou.
– Verwag Sy guns en eer waar jy die toekoms binne tree.

🙏🏻 Gebed:
Vader, dank U vir die nuwe seisoen wat vir my voorlê. Ek vier en waardeer elke dag wat U vir my gee. Terwyl ek die toekoms omhels, doen ek dit met vertroue en met die versekering dat U met my sal wees en dat U my sal dra, In die Naam van Jesus.
Amen

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.