Hierdie resep is genoeg vir vier mense. Vars of gerookte skenkels kan gebruik word, maar as mens gerookte skenkels gebruik, dan moet jy nie sout in die kos gooi nie, want dan is dit reeds sout genoeg. 2 middelmatige varkskenkels 4 wonderpeperkorrels 4 kruienaeltjies 1 groot lourierblaar of 1 t gestampte koljander ‘n suurlemoenblaar sout (slegs by vars skenkels) Bedek skenkels met water en kook tot dit begin sag word. Voeg die wonderpeperkorrels, kruienaeltjies, lourier- of Suurlemoen-blaar, koljander en sout by. (Kneus eers die blaar om die geur beter vry te stel). Stowe die skenkels tot hulle papsag is, en lieflik lymerig is. Mens dien die skenkels met ‘n skyfie suurlemoen daarby op, en sorg dat die pepermeul ook op die tafel staan, dis altyd lekker so vars oor gemaal.
Don’t Hesitate and Join Us Now!
Sed sagittis nisl orci, nec scelerisque nisi laoreet in. Nunc nisl sem, imperdiet sit amet euismod vel, ornare eu massa. Donec suscipit volutpat gravida. Praesent mollis auctor fringilla. Nam mattis at purus et dignissim. Aliquam aliquam bibendum mi, quis aliquet nulla tempor id. Nunc placerat finibus augue.
Recent Posts All Authors All Posts on Blog
testing pictures from google photos
Bid Asseblief
Bid Asseblief Hi daar almal, Bid ernstig vir my tuin boy asb! Hy is vanoggend hospitaal toe. ‘n Perdeby het op sy gesig gaan sit. Gelukkig is hy nie gesteek nie… Ek was te vinnig met die graaf !!!!
Infeksie
“Dokter, ek het infeksie!” “Mevrou, hoeveel keer het jy seks?” “So een keer ‘n maand.” “Mevrou, dit is nie infeksie nie, dis ROES.”
Is Dit Al More?
Wat’s die verskil tussen ‘n Goeie sekretaresse en ‘n BAIE goeie sekretaresse? ‘n Goeie sekretaresse sê: “Goeie môre, Meneer!” ‘n Baie goeie sekretaresse sê: “Goeiste, Meneer, dis al môre!”
“Bumper Sticker”
My Skoonma kla alewig dat niemand haar meer bel nie… Toe sit ek ‘n “How’s My Driving” sticker op haar kar se bumper, met háár nommer daarop… EN nou lui haar foon ONOPHOUDELIK!